5 Gratis Intermediêre Fase Hulpmiddels vir Onnies

apps for teachers (1)

Hierdie gratis Intermediêre Fase Hulpmiddels vir onderwysers is alles deur ander onderwysers op Teacha! gelaai. Daar is natuurlik ook honderde ander hulpmiddels wat nie gratis is nie, maar vandag kyk ons na so ‘n paar gratis hulpmiddels. Indien jy hulpmiddels het om te deel, besoek die webtuiste en laai dit op om onnies soos jy te help.

GRATIS INTERMEDIÊRE FASE HULPMIDDELS

 

Plakkate deur Eazi Peazy – klik op die plakkaat om dit af te laai! 

Die-maan-se-fases-finale.pdf.pngmy-klaskamer-reels_0.png

Wiskunde Werkblaaie vir Graad 4 (memo ingesluit!)

Graad-4-Wiskunde_1.png

Best Shoes Ever! ‘n Skryfaktiwiteit wat baie oulik is vir Engels FAL.

Best-shoes.png

Grade 5 History Worksheet!

GR-5-WORKSHEET-TUTANKHAMUN.jpg

GRATIS 5 MINUTE BORDSPELETJIE

Hierdie bordspeletjie is ideaal wanneer net 5 of 10 minute beskikbaar is. Dit kan selfs as ‘n beloning gebruik word!

5-minute-Bordspeletjie.png

 

EN HONDERDE ANDER FANTASTIESE HULPMIDDELS!

Besoek Teacha! vir meer.

10 Gratis grondslagfase hulpmiddels vir onnies

Op soek na gratis drukbare grondslagfase hulpmiddels? Hier is ‘n paar wat jy sommer gou-gou kan aflaai! Plus dis super-oulik en sal jou sommer baie tyd spaar!

gratis-sigwoorde-pakket.jpg

Gratis sigwoord-werkkaarte perfek vir die bevordering van leesbegrip!

Kry dit hier

klasreels.png

Klaskamer riglyne deur Juffer My Klaskamer

Kry dit hier

gratis-afrikaanse-muurkaarte-my-panda.png

Sewe motiverende muurkaarte deur My Panda Media

Kry dit hier

Kleure-inkleur-blaaie.jpg

11 Verskillende inkleurblaaie deur My SA Skool

Kry dit hier

Verjaarsdae_upload-14.png

Gratis verjaarsdagkaart wat Mondvol Afrikaans se kleurvolle karakters bevat!

Kry dit hier

 

My-Familie-Plakkaat

Gratis “My Familie” plakkaat deur My Skool Goeters

Kry dit hier

speletjie-bord-1

Gratis speletjiesbord deur Netwerk Plus!

Kry dit hier

 

Rooikappie-storie-Voorblad

Die bekende storie van Rooikappie uiteengesit deur Spraakborrel

Kry dit hier

 

CoverAwardCards

Gratis “Award Cards” deur H&R Productions

Kry dit hier

emosies

Gratis Emosies plakkaat (gaan kyk ook vir talle ander) deur Eazi Peazi Hulpbronne

Kry dit hier

KLIK HIER VIR 100de ANDER GRONDSLAGFASE HULPMIDDELS

** Hierdie hulpmiddels was gratis op Teacha! toe ons dit hier gelys het, maar die pryse kon intussen verander het.

grondslagfase hulpmiddels gratis.png

Graad 4 vraestelle en opsommings

Hier is ‘n paar skakels om maklik Graad 4 vraestelle en opsommings wat op Teacha is in die hande te kry. Blaai gerus deur en kyk wat alles beskikbaar is. Die hulpmiddels is alles deur SA onnies opgestel.

Graad 4 Geskiedenis Opsommings

Graad 4 Natuurwetenskappe opsommings deel 2

Graad 4 Natuurwetenskappe opsommings deel 1

Wiskunde Graad 4 Junie Eksamen

Afrikaans Huistaal Graad 4 Opsomming vir die hele jaar

Graad 4 NWT vir die tweede kwartaal

Graad 4 NWT vir die eerste kwartaal

Graad 4 Sosiale Wetenskappe vir die tweede kwartaal

Graad 4 SW vir die eerste kwartaal opsommings 

Graad 4 Lewensvaardighede opsommings vir die tweede kwartaal

Graad 4 Lewensvaardighede opsommings vir die eerste kwartaal

NWT Eksamenvoorbereiding

Grade 4 English FAL Exam revision

 

EN NOG BAIE MEER – KLIK HIER

 

hulpmiddels vir afrikaansonnies

Graad 5 Hulpmiddels

Ons het voorheen ‘n plasing gedoen oor Graad 4 Hulpmiddels en het baie navrae gekry oor ander grade. Hier is ‘n paar hulpmiddels vir graad 5-onnies en ouers!

Our previous post about Afrikaans Grade 4 resources did very well and we were asked about resources for other grades. Find some awesome grade 5 resources for teachers and parents below!

Gr 5 Wiskunde / Gr 5 Maths

Learners are asked to identify various shapes in the picture by either outlining them or colouring them in. –> Identifying 2D Shapes Worksheet

Addition and Subtraction Riddle Worksheets

Learners solve riddles by calculating the answers to various addition and subtraction problems. The two worksheets deal with addition and subtraction of 5 digit numbers and are ideal for homework or extra practice in class. They can also be used to extend learners beyond their current level or provide extra practice for those who need it.

Wiskunde Getalle Slang

Wiskunde Getalle Slang. Wiskunde aktiwiteit wat leerders kan doen as intervensie of as ekstra werk om hulle besig te hou, veral daardie leerders wie altyd eerste klaar is. Dit is 10 werkvelle wat in PDF-formaat is.

MORE MATHS RESOURCES // MEER WISKUNDEHULPMIDDELS

 

Social Sciences Resources  // Sosiale Wetenskappe Hulpmiddels

 

English Resources // Afrikaans Hulpmiddels

 

You will also find Natural Sciences, Life Skills and other excellent resources! Click here to view all Grade 5 resources.

Klik hier om al die graad 5-hulpmiddels te sien!

Hierdie plasing is oorspronklik op die TEACHA! blog geplaas.

Hulpmiddels vir VOO-Afrikaansonderwysers

hulpmiddels vir afrikaansonnies

Hier volg ‘n paar hulpmiddels wat gemaak is deur onderwysers, vir ander onderwysers. Die hulpmiddels is alles op TEACHA! te koop in die onderwysers se eie winkels. Hierdie uitstekende hulpmiddels sal definitief Afrikaansonderwysers help om tyd te bespaar. Gaan kyk!

Opsommings: Inleiding (CAPS) deur Letters in stories

Die voorlegging neem die klas saam deur die ontwikkeling van opsomvaardighede. Dit gebruik die CAPS-formaat en som 7 feite op. Ook beskikbaar vir IEB-standaarde. Gaan kyk!

Skryftaak: E-pos deur Letters in stories

‘n Taak wat leerders die formaat en inhoud van ‘n e-pos leer. Dit gee ook ‘n voorstel van ‘n taak wat leerder aan hulself in die toekoms kan skryf en ‘n webblad wat dit vir hulle dan sal aflewer. Gaan kyk!

Twee ysbrekers – Wie is jy? en Vind iemand wat… deur Gladdebek

Skop die nuwe jaar af met twee prettige aktiwiteite vir die taalklas.
‘Wie is jy?’ daag leerders uit om oor hulself te skryf. Dit kan ook as pre-skryfaktiwiteit vir ‘n opstel gebruik word.
‘Vind iemand wat…’ is ideaal vir leerders wat mekaar nog nie goed ken nie, soos nuwe graad 8’s.
Geskik vir Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele Taal graad 7 – 12. Gaan kyk!

Skryf joernaal (1) deur Butterflyclassrooms

skryf-journaal-instruksies

Voel jy ook dat jou leerders meer geleentheid moet kry om te skryf? Ongelukkig is daar net nie tyd om gereeld nuwe skryf opdragte uit te deel en weer in te neem nie. Hierdie skryf joernaal maak gebruik van Google Slides sodat jy die opdragte aan die begin van die jaar kan uitdeel en weer lees wanneer jy ookal ‘n tydjie het.
Dit sluit 40 verskillende onderwerpe/idees vir skryfstukke van 300-500 woorde. Gaan kyk!

Praat! Mondeling – ’n Hulpgids vir Afrikaans Huistaal Graad 10-12 deur Spraakborrel

‘n Volledige gids vir onderwysers en ouers
Voorbereide en onvoorbereide toesprake, luisterbegripsoefeninge

*Hoe om die opdragte op te stel
*Raad oor hoe om mondeling te assesseer en na te sien
*Voorbeeldassesserings vir toesprake met rubrieke
*’n Volledige luistertoets met memorandum

Gaan kyk!

My opstel: Hoe kan ek verbeter? deur Onnies Online

my-opstel-produk-voorblad

Help jou leerders om hul skryfwerk te verbeter deur konkrete terugvoering te gee. Rooi strepe op ‘n opstel was nog nooit goed vir enige kind se selfbeeld nie. Gaan kyk!

Kyk ook in die onnies se winkels vir ander nuttige hulpmiddels wat nie hier gelys is nie!

Waar om die Graad 1 font te kry (en ander Grondslagfase fonts)

grondslagfase fonts.png

Ons kry gereeld navrae oor waar om die Graad 1 font en ander Grondslagfase fonts te kry. Hier is sommer ‘n paar plekke en ‘n paar fonts!

Cami Primary Font (soos onder) – klik om af te laai op Cami se webtuiste

Cami Primary Font

Hierdie een is Cami Bold (soos onder) – Klik hier om dit af te laai

Screen Shot 2017-12-12 at 10.19.16

Junior ABC font – hier onder – (nie seker waar dit vandaan kom nie!) – Laai dit hier af

Screen Shot 2017-12-12 at 10.24.06

Teachers Pet is dan ook die een wat almal altyd soek! Laai hom hier af.

Screen Shot 2017-12-12 at 10.32.14

Hier is dan ook die lopende skrif fonts (cursive fonts) – ABC Cursive Plain (soos onder)

ABC Cursive Font

Lopende skrif font / Vasskryf fot

 

Dan ook een waar die letters nie aan mekaar raak nie. Laai dit hier af. (Klik op die download knoppie regs-bo langsaan die drukker-knoppie.)

Lopende skrif font (los van mekaar)

Juffer “My Klaskamer” het ook ‘n paar fonts wat in lyne is en so aan. Besoek haar blog hier.

Hoop dis waarna julle gesoek het! Geniet dit!

Klik hier om 1800+ hulpmiddels vir Suid-Afrikaanse onnies te sien! 500+ in Afrikaans!