Afrikaanse PowerPoints en Werkvelle

Kyk, as daar een ding is wat ‘n mens omtrent GLAD NIE op die internet kry nie, is dit Afrikaanse PowerPoint lesse volgens die KABV. Wel, hier is darem ‘n oulike opsie.

H&R Productions het verskriklik oulike lesse vir onderwysers. Dit is ook uitstekend vir Tuisskolers. En baie daarvan is gratis!

Die PowerPoints is ook nie net ‘n paar slides nie, dit dek die hele afdeling. Veral in Sosiale Wetenskappe! Daar is ook baie PowerPoints vir Afrikaanse taallesse en selfs om Engels as ‘n tweede taal aan te leer. Daar is ook Engelse hulpmiddels as jy sou belangstel. Klik op die skakel onder die prentjies om die produkte te kry.

Hier is ‘n paar van ons gunsteling Afrikaanse produkte:

Besoek die webtuiste hier

Like ons op Facebook

8 thoughts on “Afrikaanse PowerPoints en Werkvelle

  1. Hallo, ons het sopas vir die eerste keer op julle afgekom. Baie, baie dankie vir die positiewe skrywe. Ons is so bly dat ons harde werk raakgesien word. Daar is nog so baie wat ons graag wil doen en mense soos julle spoor ons aan. Groete en mooi loop. Riana en Helen. H & R Productions. Teacha webtuiste.

    Liked by 1 person

  2. Goeiedag

    Hoe ka n ek aansluit om presentations te kan kry. Ek is ‘n afrikaanse onnie.

    Is MAL hieroor…. dankie vir julle!!!!!
    Vriendelike groete
    Esme Opperman

    Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s