Taal-gebaseerde aktiwiteite vir Grondslagfase onderwysers en taalterapeute

teacha-2017-blog-prentjie2-pptx

Gedurende die eerste kwartaal is daar altyd Graad 1 leerders van sommer vroeg-vroeg al vasval met lees. Gaan laai gerus hierdie  GRATIS program vir FONOLOGIESE BEWUSTHEID af.

fb-program-voorblad

Vir spesifieke vaardighede  is daar ‘n hele klomp produkte!

Rym

rym-voorblaaie

Klankgrepe

2-akt-saam

Gedurende die eerste kwartaal moet ons seker maak dat  kinders die BEGIN-KLANK kan identifiseer. Hierdie omvattende aktiwiteit is onmisbaar vir daardie “intervensie” sessies in die klaskamer .  Vir die taalterapeute is daar  ook ‘n taalbonus PLUS ‘n swart en wit tuisprogram! Presies wat onderwysers en taalterapeute nog  altyd wou gehad het!

sirkels-voorblad

Ouditiewe Analise en Sintese Aktiwiteite  . “Watter een begin met ‘n ander klank “ kan  vir kinders gegee word om alleen aan te pak, terwyl “Kom ons klank!” veral goed werk wanneer intervensie gedoen moet word.  “Rek die Ruspe Bingo” is ‘n speletjie en kan ook in groepe gebruik word.

analise-en-sintese-voorblaaie

Hier  is ‘n paar aktiwiteite/ programme spesifiek ontwikkel vir TAALTERAPEUTE.

taal-voorblaaie

Daar is ‘n hele arsenaal produkte vir sigwoorde! Genoeg werkkaarte vir die hele jaar – drukkervriendelik!

sigwoorde-voorblaaie

Klik hier en gaan loer na SpraakBorrel se winkel. Daar sal beslis iets vir jou wees!

spraakborrel-logo20

6 thoughts on “Taal-gebaseerde aktiwiteite vir Grondslagfase onderwysers en taalterapeute

  1. Hoe kan ek al hierdie hulpmiddels kry groot asb en wil ook weet van afr tweede taal vir graad 3 sal dit baie waardeer asook form ass take

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s