Waar om die Graad 1 font te kry (en ander Grondslagfase fonts)

grondslagfase fonts.png

Ons kry gereeld navrae oor waar om die Graad 1 font en ander Grondslagfase fonts te kry. Hier is sommer ‘n paar plekke en ‘n paar fonts!

Cami Primary Font (soos onder) – klik om af te laai op Cami se webtuiste

Cami Primary Font

Hierdie een is Cami Bold (soos onder) – Klik hier om dit af te laai

Screen Shot 2017-12-12 at 10.19.16

Junior ABC font – hier onder – (nie seker waar dit vandaan kom nie!) – Laai dit hier af

Screen Shot 2017-12-12 at 10.24.06

Teachers Pet is dan ook die een wat almal altyd soek! Laai hom hier af.

Screen Shot 2017-12-12 at 10.32.14

Hier is dan ook die lopende skrif fonts (cursive fonts) – ABC Cursive Plain (soos onder)

ABC Cursive Font

Lopende skrif font / Vasskryf fot

 

Dan ook een waar die letters nie aan mekaar raak nie. Laai dit hier af. (Klik op die download knoppie regs-bo langsaan die drukker-knoppie.)

Lopende skrif font (los van mekaar)

Juffer “My Klaskamer” het ook ‘n paar fonts wat in lyne is en so aan. Besoek haar blog hier.

Hoop dis waarna julle gesoek het! Geniet dit!

Klik hier om 1800+ hulpmiddels vir Suid-Afrikaanse onnies te sien! 500+ in Afrikaans!

Plakkate en temas vir jou Grondslagfase-klaskamer

2018 gereed klas

Dis daardie tyd van die jaar waar ons almal skarrel om goedjies te kry vir ons klasse. Hier is ‘n paar hulpmiddels wat jou sal help om jou klas reg te kry vir 2018. En jou klas sal sommer die beste lyk ook!

Verjaarsdagkaarte

This slideshow requires JavaScript.

In die galery bo:

 

Klik hier vir meer

Temas

This slideshow requires JavaScript.

Hulpmiddels in die galery bo:

Terug skool toe / Ken mekaar / Roetine

This slideshow requires JavaScript.

In die galery hier bo:

Kalenders

Reëls

 

Hulpmiddels bo:

Indien jy besig is met beplanning kan jy ook kyk na Assesserings en hierdie “Teacher Planner” is nou nie in Afrikaans nie, maar dis fantasties!

Klik hier om al die digitale dekor te sien wat op TEACHA! beskikbaar is.

Is jy ingeteken op ons nuusbrief? Klik hier om in te teken!