Onderwyserhulpmiddels vir 2019

‘n Nuwe skooljaar is hier! Hier is ‘n paar hulpmiddels, soos onderwyserbeplanners, temas, kalenders en meer!

2019 Kalender

plaas-2019-farm.png

‘n Tweetalige Kalender / A Bilingual Calendar [A4] – ook in Oerwoud, Seetema en Wonderkinders. Kry dit hier.

Llama-kalender

LLAMA-KALENDER-2.png

A4 PDF AFLAAIBARE BLADSYE WAT DIE VOLGENDE INSLUIT IN DIE PAKKET:

1. VOORBLAD
2. PUBLIEKE VAKANSIEDAE
3. SKOOLKWARTALE
4. JANUARIE
5. FEBRUARIE
6. MAART
7. APRIL
8. MEI
9. JUNIE
10. JULIE
11. AUGUSTUS
12. SEPTEMBER
13. OKTOBER
14. NOVEMBER
15. DESEMBER
16. NOTAS BLADSY 1
17. NOTAS BLADSY 2
18. NOTAS BLADSY 3
19. NOTAS BLADSY 4
20. NOTAS BLADSY 5

Kry dit hier.

2019 Kalender

Kalender.png

Kalender Januarie-Desember deur Tom se Swartbord. Kry dit hier.

Daar is ook verskeie ander kalenders beskikbaar. Loer in hier om te kyk!

Soek ook vir “huiswerkboek” vir oulike drukbare huiswerkboekies.

Op soek na assesserings en vraestelle vir die eerste kwartaal? Soek verder hier.

Wil jy jou klaskamertema verander? Daar is honderde oulike temas beskikbaar!

 

Hier is ook twee begin-van-die-jaar-aktiwiteite:

Ek is… / I am… (Juffer My Klaskamer)
Stel jouself aan jou klasmaats bekend…’n eenvoudige ysbreker

Introduce yourself to your classmates with these simple concepts.

Kry dit hier.

ek-is-I-am.png

Twee ysbrekers – Wie is jy? en Vind iemand wat…

Kry dit hier.

Skop die nuwe jaar af met twee prettige aktiwiteite vir die taalklas.
‘Wie is jy?’ daag leerders uit om oor hulself te skryf. Dit kan ook as pre-skryfaktiwiteit vir ‘n opstel gebruik word.
‘Vind iemand wat…’ is ideaal vir leerders wat mekaar nog nie goed ken nie, soos nuwe graad 8’s.
Geskik vir Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele Taal graad 7 – 12.
Beide Word- en PDF-weergawes ingesluit.

Twee-ysbrekers-cover-image-Afr-3.png

 

DAAR IS OOK BAIE GRATIS HULPMIDDELS VIR JOU OP TEACHA! EN JY KAN OOK JOU HULPMIDDELS MET ANDER ONNIES DEEL!

Alles van Graad R – 12!

 

Teken in op ons nuusbrief om elke week van nuwe hulpmiddels uit te vind!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s