3 van my gunsteling hulpmiddel-winkels

Hierdie is my gunsteling hulpmiddel-winkels vir 2019.


1. Korreltjie

Prettige opvoedkundige speletjies, organisatoriese gereedskap vir onderwysers en nog baie meer …

Hierdie winkel het ‘n goeie versameling van temas vir you 2020 kalskamer!

Besoek Winkel.

2. My Panda Media

My Panda Media voorsien kreatiewe digitale produkte vir laerskool onnies.

Kleure en Vorms, Nommers, Alfabet en Temas – hierdie winkel het baie keuses vir onnies!

Besoek Winkel.

3. Wackynix

Wackynix is een van die topverkopers op die Teacha! – en met goeie rede. Die hulpbronne is pragtig, oorspronklik en van uitstekende gehalte.

Besoek Winkel.