Plakkate en temas vir jou Grondslagfase-klaskamer

2018 gereed klas

Dis daardie tyd van die jaar waar ons almal skarrel om goedjies te kry vir ons klasse. Hier is ‘n paar hulpmiddels wat jou sal help om jou klas reg te kry vir 2018. En jou klas sal sommer die beste lyk ook!

Verjaarsdagkaarte

This slideshow requires JavaScript.

In die galery bo:

 

Klik hier vir meer

Temas

This slideshow requires JavaScript.

Hulpmiddels in die galery bo:

Terug skool toe / Ken mekaar / Roetine

This slideshow requires JavaScript.

In die galery hier bo:

Kalenders

Reëls

 

Hulpmiddels bo:

Indien jy besig is met beplanning kan jy ook kyk na Assesserings en hierdie “Teacher Planner” is nou nie in Afrikaans nie, maar dis fantasties!

Klik hier om al die digitale dekor te sien wat op TEACHA! beskikbaar is.

Is jy ingeteken op ons nuusbrief? Klik hier om in te teken!

Plakkate vir die laerskoolklaskamer

plakkate vir die laerskool.png

Hierdie digitale plakkate is só oulik! Dis meestal vir die grondslagfase, maar daar is baie wat jy ook in jou intersen klaskamer kan gebruik. Ons wys natuurlik net die Afrikaanse Hulpmiddels, maar daar is ook baie van dieselfde temas wat in Engels beskikbaar is. Onthou dat jy dit self sal moet druk.

Kyk net hier!

juf-met-hart-leestekens

LEESTEKENS

Muurkaarte wat verduidelik waar watter leestekens gebruik word. Hierdie stel sluit ook in Skrywersoog vir wanneer maats hulle eie sinne moet maak.

KRY DIT HIER.png

verskillende-grond-1

VERSKILLENDE SOORTE GROND

Stel van 6 muurkaarte:
Leemgrond, kleigrond, sandgrond
1 Werkkaart

KRY DIT HIER.png

alles-oor-tyd-1

ALLES OOR TYD

Hierdie pakket bestaan uit 12 muurkaarte oor tyd met 2 werkkaarte.

KRY DIT HIER.png
goeters-wat-vroetel-en-kriewel

Hierdie stel plakkate bestaan uit 5 plakkate.

KRY DIT HIER.png

 

besoedeling-1

BESOEDELING

Stel van 8 muurkaarte beskikbaar oor besoedeling.

lente-1
Muurkaarte om die seisoen lente visueel te maak
Stel bestaan uit 6 muurkaarte
KRY DIT HIER.png
boelie
15 A4-muurprente – ook as 15 individuele jpg-lêers gestoor, sodat dit in ‘n skyfievertoning gebruik kan word.
[3 variasies van 5 muurprente]
KRY DIT HIER.png
daemaandeseisoene_wh-04
Plakkaat oor vorms (daar is ook baie ander in hierdie reeks, kyk gerus hier!)
KRY DIT HIER.png
volgorde-v-bewerking-icon-jpeg
Plakkaat waarop die volgorde van bewerking is.
Afrikaans
9 Temas om van te kies
KRY DIT HIER.png
stompi_voorbeeld
Hierdie plakkaat sal Engelse leerders help om die woordorde reël, STOMPI, toe te pas.
KRY DIT HIER.png
KLIK HIER VIR MEER.png

Teken in op ons nuusbrief: Klik hier!

Die Mooiste Plakkate vir die Afrikaansklas

woordsoorte

Mondvol Afrikaans is ‘n reeks digitale plakkate en ander hulpmiddels vir Afrikaanse onderwysers en tuisonderrig ouers. Die visuele uitleg maak die plakkate interessant, maar gee ook genoeg inligting en voorbeelde om die inhoud te verstaan.

Ons hou van die volgende plakkate:

Hier is ‘n paar voorbeelde. Mal daaroor!

klinkers plakkate.png

werkwoorda46

voorsetselsa46-3

getalle 1 tot 20.png

Die plakkate is bietjie duurder as gewoonlik, maar dit is definitief die ekstra geldjie werd. Mens koop hierdie goed mos net een keer. Druk dit uit en lamineer dit. Jou klas gaan uitstekend lyk.

Besoek dit hier

‘Like’ Afrikaanse Hulpmiddels op Facebook

Lees ou artikels hier