Graad 4 vraestelle en opsommings

Hier is ‘n paar skakels om maklik Graad 4 vraestelle en opsommings wat op Teacha is in die hande te kry. Blaai gerus deur en kyk wat alles beskikbaar is. Die hulpmiddels is alles deur SA onnies opgestel.

Graad 4 Geskiedenis Opsommings

Graad 4 Natuurwetenskappe opsommings deel 2

Graad 4 Natuurwetenskappe opsommings deel 1

Wiskunde Graad 4 Junie Eksamen

Afrikaans Huistaal Graad 4 Opsomming vir die hele jaar

Graad 4 NWT vir die tweede kwartaal

Graad 4 NWT vir die eerste kwartaal

Graad 4 Sosiale Wetenskappe vir die tweede kwartaal

Graad 4 SW vir die eerste kwartaal opsommings 

Graad 4 Lewensvaardighede opsommings vir die tweede kwartaal

Graad 4 Lewensvaardighede opsommings vir die eerste kwartaal

NWT Eksamenvoorbereiding

Grade 4 English FAL Exam revision

 

EN NOG BAIE MEER – KLIK HIER

 

hulpmiddels vir afrikaansonnies

Ek kan – Gratis opvoedkundige video’s

ek kan opvoedkundige videos

Wat ‘n fantastiese inisiatief van Magda Ehlers! Hierdie video’s is gratis beskikbaar op YouTube en kan in jou klas gebruik word of deur ouers by die huis. Uitstekend!

Ek kan fokus tot dusver op klanke en die letters van die alfabet, maar het ook ander video’s soos studiemetodes en Wiskunde-video’s wat handel oor deling en ook ander wat kinders leer om te tel.

“Hierdie video raak ‘n paar studie konsepte vir bietjie ouer kinders aan. ‘n Paar studieterme word ingeskerp. Die onderwerp wat behandel word is fotosintese. Kinders leer van assosiasies, kernwoorde en om hulle opgesomde werk gereeld te herhaal.”

“Hierdie is ‘n prettige video oor liggaamspersepsie, latraliteit en dat ons mekaar moet respekteer al verskil ons.”

“Hierdie gratis opvoedkundige video stel die a-klank bekend aan die leerders met ‘n oulike kort storietjie.” Daar is ook ander klanke reeds in die reeks!

Daar is reeds meer as 60 video’s op die Ek kan YouTube-kanaal. EN dis beskikbaar in Engels ook.

MAAR, dit raak beter. Daar is ook nou werkskaarte beskikbaar gestel op TEACHA! wat gebaseer is op die video’s. Gaan kyk na Juffrou Magda se winkel hier. Die werkkaarte is slegs R8 elk.

Dankie, Juffrou!

Like haar Facebook-blad

Kyk die YouTube-videos en subscribe

Ek kan – Teacha-winkel

 

Teken in op ons nuusbrief: Klik hier!

 

 

Taal-gebaseerde aktiwiteite vir Grondslagfase onderwysers en taalterapeute

teacha-2017-blog-prentjie2-pptx

Gedurende die eerste kwartaal is daar altyd Graad 1 leerders van sommer vroeg-vroeg al vasval met lees. Gaan laai gerus hierdie  GRATIS program vir FONOLOGIESE BEWUSTHEID af.

fb-program-voorblad

Vir spesifieke vaardighede  is daar ‘n hele klomp produkte!

Rym

rym-voorblaaie

Klankgrepe

2-akt-saam

Gedurende die eerste kwartaal moet ons seker maak dat  kinders die BEGIN-KLANK kan identifiseer. Hierdie omvattende aktiwiteit is onmisbaar vir daardie “intervensie” sessies in die klaskamer .  Vir die taalterapeute is daar  ook ‘n taalbonus PLUS ‘n swart en wit tuisprogram! Presies wat onderwysers en taalterapeute nog  altyd wou gehad het!

sirkels-voorblad

Ouditiewe Analise en Sintese Aktiwiteite  . “Watter een begin met ‘n ander klank “ kan  vir kinders gegee word om alleen aan te pak, terwyl “Kom ons klank!” veral goed werk wanneer intervensie gedoen moet word.  “Rek die Ruspe Bingo” is ‘n speletjie en kan ook in groepe gebruik word.

analise-en-sintese-voorblaaie

Hier  is ‘n paar aktiwiteite/ programme spesifiek ontwikkel vir TAALTERAPEUTE.

taal-voorblaaie

Daar is ‘n hele arsenaal produkte vir sigwoorde! Genoeg werkkaarte vir die hele jaar – drukkervriendelik!

sigwoorde-voorblaaie

Klik hier en gaan loer na SpraakBorrel se winkel. Daar sal beslis iets vir jou wees!

spraakborrel-logo20