GR 5 EKSAMENVRAESTELLE

Eksamens is om die draai! Klik op hierdie skakels om die vraestelle in jou mandjie te plaas en af te laai.

AFRIKAANS HUISTAAL

GRAAD 5 EINDEKSAMEN AFRIKAANS HT (BEGRIPSTOETS + TAAL + MEMO)

GRAAD 5 AFRIKAANS HT EINDEKSAMEN 2018 VRAESTEL 2 (BEGRIPSTOETS EN TAALWERK)

GR.5 AFRIKAANS HT IDIOME EKSAMEN VOORBEREIDING – PPT SKYFIES, NOTAS, TOETS , MEMO

ENGELS EERSTE ADDISIONELE TAAL

GRADE 5 TERM 4 ENGLISH FAL PRACTICE EXAM

TERM 4 – GR 5 EFAL LANGUAGE TEST

GRADE 5 EFAL TERM 3 OR 4 – COMPREHENSION TEST: “PARACHUTES”

TERM 4 – GR 5 EFAL COMPREHENSION TEST (USHAKA MARINE WORLD) AND MEMO

WISKUNDE

GRAAD 5 KWARTAAL 4 WISKUNDE OEFENVRAESTEL 3

GRAAD 5 KWARTAAL 4 WISKUNDE OEFENVRAESTEL 2

GRAAD 5 KWARTAAL 4 WISKUNDE OEFENVRAESTEL 1

NATUURLIKEWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE

COMBO DEAL – GR 5 NWT KWARTAAL 3 EN 4 – OPSOMMINGS EN TOETSE

GRAAD 5 NWT KWARTAAL 4 TOETS

NATUURLIKE WETENSKAPPE & TEGNOLOGIE GRAAD 5 2018 KWARTAAL 4 EKSAMEN

GRAAD 5 KWARTAAL 4 NWT OEFENVRAESTEL 1

GRAAD 5 KWARTAAL 4 NWT OEFENVRAESTEL 2

SOSIALEWETENSKAPPE

GRAAD 5 KWARTAAL 4 GESKIEDENIS OEFENVRAESTEL 2

GRAAD 5 KWARTAAL 4 GESKIEDENIS OEFENVRAESTEL 1

SOSIALE WETENSKAPPE GESKIEDENIS GRAAD 5 2018 KWARTAAL 4 EKSAMEN

GRAAD 5 KWARTAAL 4 GEOGRAFIE OEFENVRAESTEL 2

GRAAD 5 KWARTAAL 4 GEOGRAFIE OEFENVRAESTEL 1

SOSIALE WETENSKAPPE GEOGRAFIE GRAAD 5 2018 KWARTAAL 4 EKSAMEN

LEWENSORIENTERING

LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 5 2018 KWARTAAL 4 EKSAMEN

Eksamenvraestelle, opsommings en toetse vir die vierde kwartaal

Die vierdie kwartaal is hier en eksamens is om die draai!

Gelukkig is daar baie hulpmiddels op Teacha! wat jou kan help om jou vraestelle op te stel of te gebruik as oefenvraestelle.

Hier is ‘n paar skakels wat jou sal help om hierdie vraestelle vir kwartaal 4 te kry:

 

EN BAIE MEER!

Klik hier onder vir die nuutste vraestelle / eksamenhulp wat opgelaai is:

Onderwyserhulpmiddels vir 2019

‘n Nuwe skooljaar is hier! Hier is ‘n paar hulpmiddels, soos onderwyserbeplanners, temas, kalenders en meer!

2019 Kalender

plaas-2019-farm.png

‘n Tweetalige Kalender / A Bilingual Calendar [A4] – ook in Oerwoud, Seetema en Wonderkinders. Kry dit hier.

Llama-kalender

LLAMA-KALENDER-2.png

A4 PDF AFLAAIBARE BLADSYE WAT DIE VOLGENDE INSLUIT IN DIE PAKKET:

1. VOORBLAD
2. PUBLIEKE VAKANSIEDAE
3. SKOOLKWARTALE
4. JANUARIE
5. FEBRUARIE
6. MAART
7. APRIL
8. MEI
9. JUNIE
10. JULIE
11. AUGUSTUS
12. SEPTEMBER
13. OKTOBER
14. NOVEMBER
15. DESEMBER
16. NOTAS BLADSY 1
17. NOTAS BLADSY 2
18. NOTAS BLADSY 3
19. NOTAS BLADSY 4
20. NOTAS BLADSY 5

Kry dit hier.

2019 Kalender

Kalender.png

Kalender Januarie-Desember deur Tom se Swartbord. Kry dit hier.

Daar is ook verskeie ander kalenders beskikbaar. Loer in hier om te kyk!

Soek ook vir “huiswerkboek” vir oulike drukbare huiswerkboekies.

Op soek na assesserings en vraestelle vir die eerste kwartaal? Soek verder hier.

Wil jy jou klaskamertema verander? Daar is honderde oulike temas beskikbaar!

 

Hier is ook twee begin-van-die-jaar-aktiwiteite:

Ek is… / I am… (Juffer My Klaskamer)
Stel jouself aan jou klasmaats bekend…’n eenvoudige ysbreker

Introduce yourself to your classmates with these simple concepts.

Kry dit hier.

ek-is-I-am.png

Twee ysbrekers – Wie is jy? en Vind iemand wat…

Kry dit hier.

Skop die nuwe jaar af met twee prettige aktiwiteite vir die taalklas.
‘Wie is jy?’ daag leerders uit om oor hulself te skryf. Dit kan ook as pre-skryfaktiwiteit vir ‘n opstel gebruik word.
‘Vind iemand wat…’ is ideaal vir leerders wat mekaar nog nie goed ken nie, soos nuwe graad 8’s.
Geskik vir Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele Taal graad 7 – 12.
Beide Word- en PDF-weergawes ingesluit.

Twee-ysbrekers-cover-image-Afr-3.png

 

DAAR IS OOK BAIE GRATIS HULPMIDDELS VIR JOU OP TEACHA! EN JY KAN OOK JOU HULPMIDDELS MET ANDER ONNIES DEEL!

Alles van Graad R – 12!

 

Teken in op ons nuusbrief om elke week van nuwe hulpmiddels uit te vind!

WackyNix se uitstekende klaskamerdekor!

WackyNix is een van die gewildste winkels op Teacha! Haar ontwerpe is baie oulik en spaar onnies ongelooflik baie tyd.

Hier is ‘n paar Afrikaanse temas wat reeds in haar winkel beskikbaar is. Daar kom nog baie, want sy werk tans aan ‘n hele paar nuwe ontwerpe.

Haar Juffrou-boek is ook uitstekend. Dit bevat spasie vir beplanning, notules, daaglikse herinneringe en soveel meer. Gaan kyk bietjie daarna hier.

HIER IS 5 WACKYNIX KLASKAMERDEKORTEMAS WAAROOR ONS MAL IS

Hierdie pakkette sluit almal die volgende in:

  • Deur Plakkaat
  • Vak Plakkate
  • Vlaggies
  • Nommers 1- 20
  • KlasKaptein Balkie
  • Boodskapper Balkie
  • Gang Pas
  • Alfabet
  • Dae van die week
  • Maande van die jaar
  • Groepnommers
  • Kleure
  • Vorms
  • Welkom Bannier

 

Plaas dekor

 

 

Flamink dekor

 

Kameelperd dekor

 

Onder die see dekor

 

Superhelde dekor

 

Besoek WackyNix se winkel om na al hierdie temas te kyk en meer!

Daar is ook honderde ander plakkate en temas vir jou klaskamer op Teacha! Kyk deur die klaskdekor-kategorie.

wackynix klaskamerdekor

5 Gratis Intermediêre Fase Hulpmiddels vir Onnies

apps for teachers (1)

Hierdie gratis Intermediêre Fase Hulpmiddels vir onderwysers is alles deur ander onderwysers op Teacha! gelaai. Daar is natuurlik ook honderde ander hulpmiddels wat nie gratis is nie, maar vandag kyk ons na so ‘n paar gratis hulpmiddels. Indien jy hulpmiddels het om te deel, besoek die webtuiste en laai dit op om onnies soos jy te help.

GRATIS INTERMEDIÊRE FASE HULPMIDDELS

 

Plakkate deur Eazi Peazy – klik op die plakkaat om dit af te laai! 

Die-maan-se-fases-finale.pdf.pngmy-klaskamer-reels_0.png

Wiskunde Werkblaaie vir Graad 4 (memo ingesluit!)

Graad-4-Wiskunde_1.png

Best Shoes Ever! ‘n Skryfaktiwiteit wat baie oulik is vir Engels FAL.

Best-shoes.png

Grade 5 History Worksheet!

GR-5-WORKSHEET-TUTANKHAMUN.jpg

GRATIS 5 MINUTE BORDSPELETJIE

Hierdie bordspeletjie is ideaal wanneer net 5 of 10 minute beskikbaar is. Dit kan selfs as ‘n beloning gebruik word!

5-minute-Bordspeletjie.png

 

EN HONDERDE ANDER FANTASTIESE HULPMIDDELS!

Besoek Teacha! vir meer.

10 Gratis grondslagfase hulpmiddels vir onnies

Op soek na gratis drukbare grondslagfase hulpmiddels? Hier is ‘n paar wat jy sommer gou-gou kan aflaai! Plus dis super-oulik en sal jou sommer baie tyd spaar!

gratis-sigwoorde-pakket.jpg

Gratis sigwoord-werkkaarte perfek vir die bevordering van leesbegrip!

Kry dit hier

klasreels.png

Klaskamer riglyne deur Juffer My Klaskamer

Kry dit hier

gratis-afrikaanse-muurkaarte-my-panda.png

Sewe motiverende muurkaarte deur My Panda Media

Kry dit hier

Kleure-inkleur-blaaie.jpg

11 Verskillende inkleurblaaie deur My SA Skool

Kry dit hier

Verjaarsdae_upload-14.png

Gratis verjaarsdagkaart wat Mondvol Afrikaans se kleurvolle karakters bevat!

Kry dit hier

 

My-Familie-Plakkaat

Gratis “My Familie” plakkaat deur My Skool Goeters

Kry dit hier

speletjie-bord-1

Gratis speletjiesbord deur Netwerk Plus!

Kry dit hier

 

Rooikappie-storie-Voorblad

Die bekende storie van Rooikappie uiteengesit deur Spraakborrel

Kry dit hier

 

CoverAwardCards

Gratis “Award Cards” deur H&R Productions

Kry dit hier

emosies

Gratis Emosies plakkaat (gaan kyk ook vir talle ander) deur Eazi Peazi Hulpbronne

Kry dit hier

KLIK HIER VIR 100de ANDER GRONDSLAGFASE HULPMIDDELS

** Hierdie hulpmiddels was gratis op Teacha! toe ons dit hier gelys het, maar die pryse kon intussen verander het.

grondslagfase hulpmiddels gratis.png